Karlien van Jaarsveld – Elah word 2

Dit was so groot voorreg om deel te wees van hierdie spesiale dag van Elah, dankie Karlien van Jaarsveld dat ons altyd kan deel in julle familie se vreugde! Bestel sommer vandag nog jou Partytjie in 'n boks en huur tafels, stoeltjies en dekor vir jou kleinding se spesiale dag. Kontak ons by info@organizit.co.zawww.organizit.co.za #kidsbirthday #teatime #organizit #hireitems #partyinabox Huisgenoot VIA TV Maroela Media Karlien van Jaarsveld   "Elah jy’t baie dinge kom verander en kom herstel deurdat jy staan as die boom van Geregtigheid. Jy’t ons leer bid en werklik vertrou. Jy’t ons anders laat kyk en laat besef almal het iewers seer gekry, dat ons almal met...

Read More

Mila Muis verjaar

Hierdie naweek het ek die voorreg gehat om saam met mamma Anel klein Mila se eerste verjaarsdag baie spesiaal te maak. Hierdie partytjie is so na aan my hart, baie dankie dat ons kon deel in julle vreugde! Fotografie deur Bambino Photography Huur ons dekor en hout nagereg tafel vir jou volgende partytjieKontak ons by info@organizit.co.za

Read More

Plaas Partytjie vir Leeu-slot se prinses

Prinses Miane se pienk plaas partytjie met 'n pragtige sagte pienk ondertoon het uitgestaan met die blomme wat ons orals ingebring het. Die pragtige tiffany stoeltjies was versier met hulle eie rompies en elke maatjie kon 'n melkboksie vul met hulle gunsteling lekkernye. Die tafel was versier met 'n pragtige plaas tema koek, ongelooflike skuimpie stokkies, Belgiese sjokolade en soetkoekies. Al die maatjies kon nie uitgepraat raak oor die ponie ritte nie.                 Mamma Inette het die volgende terugvoer deur gegee: "Dankie vir al hierdie wonderlike en ongelooflike kreatiewe mense wat Miane se...

Read More