#Kansa tee Rooi Rose 2018

Dit was weer tyd vir die jaarlikse ROOI ROSE KANSA-tee in Pretoria. Organizit het die voorreg gehat om die VIP tafels te versier vir die prag geleendheid met die tema InSPARasie. Daniella van Heerder het as Seremoniemeester opgetree, Marnus Broodryk was een van die gassprekers saam met Simone Nortmann. Daarna het Jay en Franja almal vermaak met hulle nuutste snitte. Ons het dit goed gedink om die team se kleure so effe donkerder te maak saam met die groen en het dit afgesluit met hout elemente.  Choctique en Bake my day het vir elke gas ‘n spesiale herdenking gelos om...

Read More

Plaas Partytjie vir Leeu-slot se prinses

Prinses Miane se pienk plaas partytjie met 'n pragtige sagte pienk ondertoon het uitgestaan met die blomme wat ons orals ingebring het. Die pragtige tiffany stoeltjies was versier met hulle eie rompies en elke maatjie kon 'n melkboksie vul met hulle gunsteling lekkernye. Die tafel was versier met 'n pragtige plaas tema koek, ongelooflike skuimpie stokkies, Belgiese sjokolade en soetkoekies. Al die maatjies kon nie uitgepraat raak oor die ponie ritte nie.                 Mamma Inette het die volgende terugvoer deur gegee: "Dankie vir al hierdie wonderlike en ongelooflike kreatiewe mense wat Miane se...

Read More