DIY Partytjie Werkswinkel 22 Junie 2019

R550.00

Organizit Party Styling en Bang-vir-bak bied aan:

DIY Partytjie Werkswinkel

Alles wat jy moet weet om ‘n partytjie te plan & volledige partytjie wenke!

Datum: 22 Junie 2019
Tyd: 8h00-11h00 of 13h00-16h00

65 in stock

Description

  • Volledige partytjie beplanning wenke – waar om te begin
  • Demo en bespreking Partytjie stilering geheime
  • Demo en bespreking oor koeke & partytjie happies (soet & sout)
  • Demo  en bespreking Hoe om partytjie pakkies op te tower
  • DIY dekor idees vir jou partytjie tafel
  • Partytjie aktiwiteite volgens jou tema en DIY speletjies
  • Nuwe partytjie modes en tendense 
  • Gratis Beplanning “cheat sheet” 
  • Bonus uur – besigheids tips & tricks
  • Bederf pakkie met geskenkbewyse van partytjie verskaffers (waarde van R2000!)