Hierdie naweek het ek die voorreg gehat om saam met mamma Anel klein Mila se eerste verjaarsdag baie spesiaal te maak.
Hierdie partytjie is so na aan my hart, baie dankie dat ons kon deel in julle vreugde!
Fotografie deur Bambino Photography
Huur ons dekor en hout nagereg tafel vir jou volgende partytjie
Kontak ons by info@organizit.co.za