Karlien van Jaarsveld – Elah word 2

Dit was so groot voorreg om deel te wees van hierdie spesiale dag van Elah, dankie Karlien van Jaarsveld dat ons altyd kan deel in julle familie se vreugde!

Bestel sommer vandag nog jou Partytjie in ‘n boks en huur tafels, stoeltjies en dekor vir jou kleinding se spesiale dag.

Kontak ons by info@organizit.co.za
www.organizit.co.za

#kidsbirthday #teatime #organizit #hireitems #partyinabox

Huisgenoot VIA TV Maroela Media

Karlien van Jaarsveld  

“Elah jy’t baie dinge kom verander en kom herstel deurdat jy staan as die boom van Geregtigheid. Jy’t ons leer bid en werklik vertrou. Jy’t ons anders laat kyk en laat besef almal het iewers seer gekry, dat ons almal met versigtigheid en genade sonder oordeel moet behandel. Dankie vir elke dag se lag saam jou, dis helend.
Lief vir jou my pop.”

Dankie aan die volgende mense wat ons dag so mooi gemaak het:
Organizit Party Styling | Beplanning, Konsep, dekor, Koördinering
Lampyridae Lights | 2 – 1m Lig
Sugar & Eggs | Skuimpies
Bake My Day | Koek en kolwyntjies
Bocci Box – Party in a Box | Partytjie tee koppie boksies, Ontwerp en Party in a box
Paper_envy | Papier blomme
ProImage Cakes |Soetkoekies
It’s my Party
Tafels en stoeltjies, tutus, koekstaanders
De la Mas Venue | Venue, Dekor
Salt and Pepper Creations | Middelburg Blomme | Vars Blomme
Klein Begin | Hout underplates
Crisp Health Cafe | Kos