Hanna Grobler se dogtertjie verjaar – hasie tema

Liefste mamma Hanna Grobler se pragtige dogtertjie het haar eerste verjaarsdag gevier, en ons almal is versot op hierdie hasie tema! Hanna het 'n pragtige nagereg tafel uitgepak met ons Partytie in 'n boks en het 'n groot balon boog by die ingang gesit en elke maatjie kon 'n pragtige hasie huistoe neem. Welgedaan Hanna Grobler en Bok van Blerk alles het pragtig gelyk! #kidsbirthday #organizit #somebunnyisone Party in a box - Organizit Party Styling - DIY Party in a boxPapierblomme en Hasie - Paper_envy

Read More