Rooi Rose Kansa Tee 2019 – Blom in Volkleur

Elke jaar is die rooi rose CANSA The Cancer Association of South Africa Tee vir my so spesiaal, die jaar se tema was BLOM IN VOLKLEUR. Marilize Coetzee het hierdie pragtige dag vir ons vasgevang van Bambino Photography Ons tafels het gepronk met 'n pragtige roos goud ondertoon en pragtige helder blomme deur Love BeLoved. Daarby het Lampyridae Lights die vertrek opgehelder met hulle 1m ligte. Elke gas het 'n pragtige boekmerk ontwerp deur Bocci Box - Party in a Box ontvang asook 'n pragtige boksie met tuisgemaakte koekies gevul deur Janine's Bakery. Paper_envy het die boksie afgerond met pragtige unieke papier blomme. Blom waar jy geplant is was ons boodskap op die handgemaakte...

Read More