Be #mindful #healthyliving

#mindful #healthyliving #organizitvibes

Hierdie aanhaling raak my elke keer so diep omdat dit so wonderlik beskryf dat ons moet bedag wees vir wat ons inneem, op so baie verkillende areas, nie net beinvloed die kos wat jy inneem jou liggaam nie maar ook die mense in wie se sirkels jy beweeg, dit waarmee jy jou denke besig hou asook dit wat jy lees en na luister.

Die impak daarvan is so wyd verpreid en ons vergeet dikwels daarvan – emosioneel, fisies en ook spiritueel. Ons beinvloed elke dag ander mense deur ons optredes en daarvoor moet ons nadink oor watter gevoel ons by mense wil agterlaat. Ek hoop dat elkeen van julle iemand se lewe kan inspireer en die beste weergawe van jouself sal kan wees. #saaimaaknverskil #livingabalancedlife

#slenderwarrior #healtyliving #saaimaaknverskil

Kontak Slender Wonder Brooklyn vir jou eerste afspraak 
Volg gerus my reis op Instagram https://www.instagram.com/lizepbotha/

#YouCanDoThis