#Kansa tee Rooi Rose 2018

Dit was weer tyd vir die jaarlikse ROOI ROSE KANSA-tee in Pretoria.

Organizit het die voorreg gehat om die VIP tafels te versier vir die prag geleendheid met die tema InSPARasie.

Daniella van Heerder het as Seremoniemeester opgetree, Marnus Broodryk was een van die gassprekers saam met Simone Nortmann. Daarna het Jay en Franja almal vermaak met hulle nuutste snitte.

Ons het dit goed gedink om die team se kleure so effe donkerder te maak saam met die groen en het dit afgesluit met hout elemente.  Choctique en Bake my day het vir elke gas ‘n spesiale herdenking gelos om die dag te onthou. Sugar and eggs en Donut cakes het almal betower met hulle soethappies.Bocci Box het gesorg dat elke gas weer ‘n klein deeltjie van hulle kinderlewe kan ervaar deur ‘n pragtige rosie stokkie lekker! Lampyridae lights het die dag opgehelder met hulle asemrowende lighte met die # Kansa tee.

Baie dankie aan elkeen van ons lifelike borge vir julle bydra tot die groot sukses.

Konsep en Stylering – Organizit
Dekor, Blomme en breekgoed – Royal Flowers & Functions
Kos – COCOvanilla
Ligte – Lampyridae lights
Handgemaakde Belgiese sjokolade – Choctique handcrafted chocolates
Ontwerp en drukwerk van sjokolade omhulsels en Kanker boodskap kaartjie – JAPS printing
Skuimpies – Sugar and eggs
Cupcake in a jar – Bake my day
Klein donuts – Donut cakes
Gebottelde water vir Gaste – Marley Roofing
Vuurwarm vir Charity
Weldhagen Eggs
Houtborde – Raslouw Kaste en Meubels