#FEES vir Die Groot ontbyt se derde verjaarsdag

Organizit het Die Groot Ontbyt se derde verjaarsdag saam met hulle gevier op 10 Augustus, en dit was omtrent ‘n #FEES Lize Botha het die voorreg gehat om oor Organizit te gesels op Die Groot Ontbyt se oggend program en GrootFM.  Elsa Esterhuizen Hendri Myburgh en Francois Botha was deel van die span wat meer wou weet oor wat Organizit alles vir hierdie #FEES voorberei het. Hoe werk jou kreatiewe proses i.t.v. idees wanneer ‘n kliënt jou kontak om ‘n funksie te stileer? Wanneer ‘n klient of besigheid Organizit kontak het hulle gewoondlik reeds ‘n visie of doel ingedagte en...

Read More